Please upload following documents are required for your admission:
1. Patient’s ID or birth certificate.
2. Main member’s ID.
3. Both sides of the medical aid card.
4. All documents and reports supplied by your treating provider
A driver`s license will not be accepted as identification.No exceptions will be made on any of the above requirements.
Laai asseblief die volgende dokumente op vir u toelating:
1. Pasient se ID of geboortesertifikaat.
2. Hoof lid se ID.
3. Albei kante van die mediese fonds kaart.
4. Alle dokumente en verslae wat deur u behandelende verskaffer voorsien word.
'n Bestuurslisensie word nie as identifikasie aanvaar nie.
Geen uitsonderings sal op enige van bogenoemde vereiste gemaak word.