Discovery Health Excellence Award for Nurses 2015

Geregistreerde Verpleegkundige, Simone Bothma van Wilmed Park Hospitaal, is deur die Discovery pasiënte genomineer as uitsonderlike verpleegkundige. Deur die siftings proses is sy aangewys as ‘n kwartaalikse wenner en daarna uiteindelik as 1 van die top 10 finaliste in die land.

Sy is uiteindelik geskies as een van die top 4 verpleegkundiges in die land wat ‘n oorsese befondsing ontvang het om ‘n kwaliteitsberaad in Boston Massachussetts in die VSA te gaan bywoon in 2016.

Tydens die toekenningsgeleentheid het die beoordeelaars die volgende van Simone gesê:
“shows her insight into the substance of nursing, connecting with the essence of caring to make a difference through her positive, thoughtful approach to care”.
En die Discovery pasiënte:
“She helped me whenever I had any questions. Was always friendly and asked how am I doing. She cares a lot and when inserting needles, she does so very gently in order not to hurt me”.

 

discovery 7131 

Saam met haar is:
Ms Sizeni Mchunu : Director of Nursing Practice from National Department of Health &
Dr Jonathan Broomberg; CEO Discovery Health

discovery 7176